Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 22:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die Fees van Ongesuurde Brode, wat ook Pesag genoem word, was naby

2. en die leierpriesters en die leraars van die wet het ’n manier gesoek om Hom dood te maak, maar hulle was bang vir die mense.

Lees volledige hoofstuk Luka 22