Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 19:39-41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

39. Sommige van die Fariseërs tussen die mense sê vir Hom: “Leermeester, bestraf U studentevolgelinge!”

40. Hy antwoord en sê vir hulle: “Ek sê vir julle, as hulle stilbly, sal die klippe hardop uitroep.”

41. Toe Hy naby kom en die stad sien, het Hy daaroor gehuil

Lees volledige hoofstuk Luka 19