Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 19:25-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. Hulle sê vir hom: ‘Ons meester, hy het tien manim!’

26. Hy sê vir hulle: ‘Aan elkeen wat het, sal gegee word, maar van hom wat nie het nie, sal weggeneem word, ook wat hy het.’

27. ‘Meer nog, bring daardie teëstanders van my, wat nie wou hê dat ek oor hulle moes heers nie, hier en maak hulle voor my dood.’”

28. Toe Yeshua dit gesê het, gaan Hy uit na hulle wat voor Hom uitgaan na Yerushalayim

Lees volledige hoofstuk Luka 19