Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 18:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua sê vir hom: “Waarom noem jy My goed? Daar is nie een goed nie behalwe die Een God.Eks 20:12-16; Deut 5:16-20 Jy mag nie moord pleeg nie; jy mag nie egbreuk pleeg nie; jy mag nie steel nie; jy mag nie ’n vals getuienis gee nie; eer jou vader en jou moeder.”

Lees volledige hoofstuk Luka 18

Kyk Luka 18:19 in konteks