Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 17:35-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

35. Twee vroue sal saam maal; die een sal weggevoer word en die ander een gelos word.

36. Twee sal op die landery wees; die een sal weggevoer word en die ander een gelos word’.”

37. Hulle antwoord en sê vir Hom: “Waarheen, ons Meester?” Hy sê vir hulle: “Waar ook al die karkasse lê, daar sal die aasvoëls saamkom.”

Lees volledige hoofstuk Luka 17