Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 17:18-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Het hulle nagelaat om eer, lof en aanbidding aan God te kom gee, behalwe hierdie vreemdeling?”

19. Hy sê vir hom: “Staan op en gaan; jou vertroue het jou genees.”

20. Toe sommige Fariseërs hom vra wanneer die Koninkryk van God kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: “Die Koninkryk van God kom nie sigbaar nie

21. en hulle sal ook nie sê: ‘Let op, dit is hier!’ of: ‘Let op, dit is daar!’ nie, want let op, die Koninkryk van God is in sommige van julle.”

22. Hy sê vir Sy studentevolgelinge: “Die tyd sal kom wanneer julle sal begeer om een van die dae van die Seun van die mens te sien en julle sal dit nie sien nie

23. en as hulle vir julle sal sê: ‘Hier is Hy!’ of: ‘Daar is Hy,’ moenie gaan nie,

Lees volledige hoofstuk Luka 17