Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 16:28-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. want ek het vyf broers, om hulle dringend te waarsku sodat hulle nie ook in hierdie plek van marteling kom nie.’

29. Avraham sê vir hom: ‘Hulle het Moshe en die Profete; laat hulle na dié luister.’

30. Hy sê vir hom: ‘Nee, my vader Avraham, maar as iemand uit die dode na hulle gaan, sal hulle omdraai van die verkeerde na God toe.’

31. Avraham sê vir hom: ‘As hulle na Moshe en die Profete nie luister nie, sal hulle ook nie na hom luister nie, al sou iemand ook uit die dood uit opstaan.’”

Lees volledige hoofstuk Luka 16