Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 15:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Watter man onder julle wat honderd skape het en een van hulle raak weg, laat nie die nege en negentig in die wildernis staan en gaan soek die een wat weg is totdat hy dit kry nie?

Lees volledige hoofstuk Luka 15

Kyk Luka 15:4 in konteks