Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 15:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar hy antwoord en sê vir sy vader: ‘Let op, ek dien u so baie jare en ek het nooit u bevele oortree nie en vir my het u nooit ’n bokkie gegee sodat ek saam met my vriende bly kon wees nie,

Lees volledige hoofstuk Luka 15

Kyk Luka 15:29 in konteks