Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 14:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar wanneer jy genooi is, gaan sit op die agterste plek sodat wanneer hy kom wat jou genooi het, vir jou kan sê: ‘Vriend, gaan op na ’n meer eerbare posisie!’ Dan sal jy eer en lof hê voor almal wat saam met jou aan tafel is,Spr 25:7

Lees volledige hoofstuk Luka 14

Kyk Luka 14:10 in konteks