Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 12:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op die kraaie, want hulle saai nie en hulle oes nie; hulle het geen opgaarplek of skuur nie en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle nie werd as die voëls nie!

Lees volledige hoofstuk Luka 12

Kyk Luka 12:24 in konteks