Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 12:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl ’n groot menigte van mense bymekaargekom het sodat hulle mekaar vertrap het, begin Yeshua om vir Sy studentevolgelinge te sê: “Eerstens moet julle versigtig wees onder julleself vir die suurdeeg van die Fariseërs, dit is, hulle vals toneelspel.

Lees volledige hoofstuk Luka 12

Kyk Luka 12:1 in konteks