Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 10:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het Hom omgedraai na Sy studentevolgelinge en vir hulle gesê: “Alles is aan My oorgegee deur My Vader en niemand weet wie die Seun is nie, behalwe die Vader en wie die Vader is nie, behalwe die Seun en hý aan wie die Seun dit wil openbaar.”

Lees volledige hoofstuk Luka 10

Kyk Luka 10:22 in konteks