Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 1:77-80 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

77. sodat Hy die kennis van lewe kan gee aan Sy mense in die vergifnis van hulle sondes,

78. deur die onverdiende omgee van ons God waarin die Manifestasie vanaf die hemel ons sal besoek,

79. om te skyn oor dié wat in duisternis en in die skaduwee van die dood sit sodat Hy ons voete kan begelei op die pad van vrede.”

80. Die kind het gegroei, is versterk in die Gees en hy het in die wildernis gebly tot op die dag van sy openbare verskyning aan Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk Luka 1