Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 1:52-56 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

52. Hy gooi magtiges neer van trone af en het die nederiges opgelig.

53. Hy het die wat honger is, gevul met goeie dinge en stuur rykes weg met leë hande.

54. Hy het Sy dienskneg, Yisra’el, gehelp en het Sy aktiewe omgee onthou

55. soos Hy vir ons vaders gesê het; aan Avraham en sy nageslag tot in ewigheid.”

56. Miryam het ongeveer drie maande by Elish’va gebly en teruggegaan na haar huis toe.

Lees volledige hoofstuk Luka 1