Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 1:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Omdat baie gewillig was om ’n weergawe op te stel oor die dinge waarvan ons oortuig is,

2. soos die dinge wat aan ons oorgedra is deur hulle wat van die begin af ooggetuies en diensknegte van die Boodskap was,

3. het Hy ook aan my verskyn, want ek het almal van hulle versigtig genader sodat ek alles in sy regte plek vir u kon neerskryf, hoogeerbare Theoļ¬los

4. sodat u die waarheid kan ken oor hierdie dinge aangaande die boodskap waarin u onderrig is.

Lees volledige hoofstuk Luka 1