Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 1:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

as julle voortgaan in julle vertroue terwyl julle fondasie waar is en julle nie wegbeweeg van die versekerde verwagting van die goeie boodskap af, wat julle gehoor het en wat verkondig is aan elkeen in die skepping onder die hemel, waarvan ek, Sha’ul, die bedienaar geword het nie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 1

Kyk Kolossense 1:23 in konteks