Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:27-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. Net soos dit bepaal is vir die mens om een maal te sterf en na die dood is die oordeel,Yes 53:12; Ps 50:5 maar die tweede maal verskyn Hy, nie ter wille van sonde nie, maar vir die lewe van hulle wat Hom verwag,

28. só is Die Gesalfde Een ook een maal geoffer en Sy liggaam geoffer vir die sondes van baie,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9