Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

hoeveel te meer sal die bloed van Die Gesalfde Een, wat Homself, sonder vlek, deur die ewige Gees aan God geoffer het, ons gewete reinig van dooie werke, om die lewende God te dien.Yir 31:30-33 want in Sy dood was Hy Verlossing vir díe wat teen die eerste verbond oortree het sodat ons die belofte mag ontvang, díe wat geroep is tot ’n ewige erfenis,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:14 in konteks