Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. en hulle sal nie meer elkeen sy medemens en elkeen sy broer leer en sê: ‘Ken יהוה’ nie, want hulle almal sal My ken, vanaf hulle kleinste tot hulle oudste.

12. Ek sal hulle reinig van hulle oortredings van die wet en hulle sondes nie meer onthou nie.”

13. Deurdat Hy sê ‘nuwe,’ het Hy die eerste as oud verklaar en dit wat verouderd en oud is, is naby vernietiging.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8