Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

wat nie nodig het, soos die vorige hoofpriesters, om elke dag vir Sy eie sondes offers te bring en dan vir dié van die mense nie, want Hy het dit eenmalig gedoen deur Sy lewe te offer,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:27 in konteks