Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As daar dus volledige afhandeling deur die Levitiese priesterskap was, waardeur die geskrewe wet vir die mense vasgestel is, waarom was dit nog nodig dat ’n ander nie-Levitiese priester moes opstaan, volgens die beeld van Malki-Tzedek? Sê dit dat Hy volgens die beeld van Aharon sal wees?

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:11 in konteks