Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:19-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Hy, wat vir ons soos ’n anker is, wat vashou in ons lewe, wat nie beweeg sal word nie en binnekant die skeidingsgordyn ingegaan het,Ps 110:4

20. waar Yeshua vroeër ingegaan het namens ons en die ewige nie-Levitiese Priester geword het volgens die voorbeeld van Malki-Tzedek.Gen 14:18-20

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6