Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As gevolg hiervan, laat ons nie by die aanvanklike boodskappe aangaande Die Gesalfde Een bly nie, maar na die volmaaktheid aangaan. Of lê julle weer ’n ander fondasie vir die wegdraai van dooie werke en vir vertroue in God,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:1 in konteks