Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 3:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Omdat die Gees van Afsondering sê: “Vandag as julle Sy stem hoor,

8. verhard nie julle verstand, wil en emosie om Hom kwaad te maak, soos hulle wat rebels is en soos in die dag van die toetsing in die wildernis,

9. toe julle vaders My getoets het, My beproef het en My dade veertig jaar lank gesien het, nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 3