Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U het hom ’n klein bietjie minder as die engele gemaak; met lof, eer en waarde het U hom gekroon en hom outoriteit gegee oor die werke van U hande.Ps 8:5-7 want in dit: “alles in gehoorsaamheid onder sy voete gesit,” het Hy niks uitgesonder wat nie aan hom gehoorsaam gemaak is nie, maar nou sien ons nog nie dat alles aan hom gehoorsaam is nie,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:7 in konteks