Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 13:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sal julle volmaak maak in elke goeie daad, om Sy wil te doen en Hy sal ín ons alles wat uitstekend is voor Hom, deur Yeshua, Die Gesalfde Een, aan Wie die lof, eer en grootheid toekom tot in tydlose ewigheid, uitvoer! Dit is waar!

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 13

Kyk Hebreërs 13:21 in konteks