Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat ons nader gaan met ’n opregte verstand, wil en emosie in sekerheid van vertroue terwyl ons verstand, wil en emosie besprinkel is en gereinig is van ’n bose gewete en ons liggaam gewas is met skoon water.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:22 in konteks