Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 1:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en in hierdie laaste dae het Hy met ons gepraat deur Sy Seun, wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het.Num 12:8; Yog 14:9 en hou alle dinge in stand deur die Boodskap van Sy wonderwerkende krag. Hy, in Sy Persoon, het die reiniging van ons sondes volbring en gaan sit aan die regterhandPs 110:1 van HaG’dulah BaM’romim (Die Grootheid in die Hoogte).1 Kro 29:11

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 1

Kyk Hebreërs 1:2 in konteks