Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:57 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het egter met ’n harde stem geskree en hulle ore toegestop en soos een man op hom afgestorm.Deut 17:2-7 en die wat teen hom getuig het, het hulle klere neergesit by die voete van ’n jongman met die naam van Sha’ul.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:57 in konteks