Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het in daardie dae ’n kalf gemaak en aan die afgodsbeeld ’n offer gebring en hulle in die werke van hulle hande verheug,Yir 19:13 soos geskrywe is in die boekrol van die profete: ‘Huis van Yisra’el, dit is nie vir My dat julle slagoffers en offers gebring het gedurende veertig jaar in die wildernis nie!

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:41 in konteks