Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees, die God van jou vaders, die God van Avraham, die God van Yitz’gak en die God van Ya’akov,’ maar Moshe het bang geword en nie gewaag om te kyk na die verskynsel nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:32 in konteks