Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en ’n ander dag het hy by hulle aangekom terwyl hulle besig was om onderling te baklei en hy het by hulle aangedring om vrede te maak en gesê: ‘Manne, julle is broers, waarom behandel julle mekaar verkeerd?’

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:26 in konteks