Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. en toe hulle hul tussen hulle laat staan het, vra hulle vir hul: “Deur watter krag of in wie se outoriteit en karakter (naam) doen julle dit?”

8. Toe antwoord Shim’on Kefa, vol van die Gees van Afsondering, hulle: “Leiers van die volk en oudstes van die huis van Yisra’el, luister:

9. as ons vandag geoordeel word deur julle oor ’n goeie daad aan ’n siek man, waardeur hy gesond geword het,

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4