Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Terwyl hulle hierdie woorde vir die mense gesê het, het die priesters, die Sadduseërs en die tempelleiers teen hulle opgestaan;

2. woedend omdat hulle die mense leer en verkondig dat Die Gesalfde Een opgestaan het uit die dood.

3. Hulle het hulle hande aan hulle geslaan en hulle gehou tot die volgende dag toe, want dit was al aand.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4