Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 3:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Deur vertroue in Sy Outoriteit en Karakter is hierdie man, wat julle sien en ken, herstel en genees en vertroue in Hom het hom hierdie gesondheid gegee voor julle almal.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 3

Kyk Handelinge 3:16 in konteks