Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In al die bymekaarkomplekke het ek hulle gereeld gemartel en gedwing om kwaad te praat teen die Karakter en Outoriteit (Naam) van Yeshua en ek het hulle in oormatige woede vervolg, selfs tot in die buitelandse stede.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:11 in konteks