Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en ek het hulle geantwoord dat dit nie by die Romeine gewoonte is om enige mens aan die dood prys te gee, voordat die beskuldigde die aanklaers voor hom gehad het en geleentheid tot verdediging in verband met die beskuldigings gekry het nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:16 in konteks