Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:34-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Toe die goewerneur die brief lees, vra hy uit watter provinsie hy was en toe hy verneem dat hy uit Kilikia is,

35. sê hy vir hom: “Ek sal jou aanhoor wanneer jou aanklaers ook aangekom het.” Toe gee hy bevel dat hy in die paleis van Herodes bewaak moes word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23