Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vra nou, saam met die leiers van die Raad, aan die bevelvoerder oor ’n duisend om hom môre af te bring na u toe, asof u sy optrede noukeuriger wil ondersoek en ons is gereed om hom dood te maak voordat hy by u kom.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:15 in konteks