Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die volgende dag wou hy met sekerheid weet waarvan hy deur die Jode beskuldig is en hy het hom van sy boeie losgemaak en beveel dat die leierpriesters en hulle hele raad moes vergader en hy het Sha’ul afgebring en voor hulle laat staan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:30 in konteks