Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en ’n jongman met die naam van Eutugos het in die venster gesit en luister en is oorval met ’n diep slaap toe Sha’ul nog lank gepraat het en in sy slaap het hy vanaf die derde verdieping geval en is dood opgetel.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:9 in konteks