Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het julle in alles gewys dat ons, deur so te werk, die swakkes moet help en die boodskap van ons Meester Yeshua moet onthou, dat Hy gesê het: ‘Sy seën is vir hom wat gee, meer as vir hom wat ontvang’.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:35 in konteks