Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:45-47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

45. en die wat besittings gehad het, het dit verkoop en onder almal verdeel, volgens wat nodig was.

46. Voortdurend, dag vir dag, het hulle een van gees, ernstig aangehou in die tempel, van huis tot huis brood gebreek en hulle kos in vreugde ontvang en in eenvoudigheid van verstand, wil en emosie, geniet,

47. terwyl hulle God prys soos hulle omgee ontvang by al die mense. Ons Meester het daagliks, die wat tot lewe gekom het, by die gemeente gevoeg.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2