Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar toe sommige hulle verhard en nie vertrou nie en voor die mense aanhou kwaadpraat van ‘die Pad van God’, het hy van hulle af onttrek en elke dag met die studentevolgelinge afsonderlik besprekings gehou in die skool van ’n sekere Turannos.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:9 in konteks