Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hierdie dinge verby was, het Sha’ul in sy gedagtes besluit om na Makedonia en Agaia te gaan en dan na Yerushalayim. Hy het gesê: “Nadat ek daar was, is dit nodig dat ek Rome ook sien.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:21 in konteks