Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat Sha’ul baie dae daar gebly het, het hy die broers gegroet en saam met Priskilla en Akulas na Sirië weggeseil. In Kengreai het hy sy hare geskeer, as gevolg van ’n gelofte wat hy aan homself gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:18 in konteks