Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het sy vir baie dae lank gedoen en Sha’ul het kwaad geword, hom omgedraai en vir die gees gesê: “Ek beveel jou in die (Naam) Outoriteit en Karakter van Yeshua, Die Gesalfde Een, om uit haar uit te gaan.” Hy het op daardie oomblik uitgegaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:18 in konteks