Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Sekere vrou met die naam van Ludia, ’n verkoopster van fyn purper van die stad Thuateira, ’n vrou wat God aanbid, het geluister; die Meester het haar verstand, wil en emosie oopgemaak om te reageer op wat Sha’ul gesê het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:14 in konteks