Handelinge 15:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
en nadat ’n groot debat gevolg het, het Shim’on opgestaan en vir hulle gesê: “Broers, julle weet dat God van die begin af gekies het dat die nasies deur my mond die goeie boodskap sal hoor en vertrou